Ek het haar van ver af sien kom maar kon haar nie hoor nie. Dit was as of als net stil geword het. Sy was 'n mooi jong dame wat sou a klein bietjie groter as ek was. Sy het haar lang mooi hare en haar heupe geswaai. Toe sy lanks aan my staan kon ek haar blomme perfuum ruik.
Ek was sou bang om op die veerhoog te gaan want ek het gedink ek sal plat om my agterent(hol) val. My hart het al hoe vinniger geklop en ek kon myself nie beweeg nie. Toe sien ek vir Carl dans van agter die gordyn. Hy het 'n wit hemp aan gehet en 'n blou broek. Sy liggaam het soo mooi beweeg saam met die musiek. Toe was dit my beurt om op te gaan. Ek het myself nie gevoel beweeg nie, toe ek weer kyk was ek op die verhoog voor al die mense. Ek kon die mense hoor skree, hulle het hande geklop en die musiek het deur my liggaam beweeg totdat ek nie meer bang was nie.
Dit vir my was 'n ervaaring van 'n leef tyd en ek sal dit nooit vergeet nie.