Ek het begin dans op n jong ouderdom want as n kind was ek nog altyd lief vir musiek. Dans was soos my beste vriendin wat ek nog ooit kon vra het. Dit was my uit weg vir baie dinge as ek kwaad was of net weg te wil breek het ek gedans. Ek het ure spandeer in my kamer om net te dans en als net te laat gaan.
Somtyds kyk ek trug en wil soo graag weer dans, maar ek beweeg vooruit want ek het soo baie te doen dat ek nie tyd het vir dans nie. Dit is baie hartseer om te dink dat ek soo baie tyd spandeer het op dans en nou is dit net in die verlede. Die verlede is iets wat n mens baie gou kan vergeet maar dans is deel van wie ek is en dit sal nooit verander nie.
As ek weer n kans het om te dans sal ek dit weer doen. Dans is iets wat almal kan doen, iets wat jou fiks kan maak maarvir my is dit meer as net nog n sport maar meer van n soorte lewe met geluk en pret.
Popular Posts
-
My eerste keer wat ek sou dans voor 'n verhoog was ek op my senuwees. My hart het geklop, my lippe en hande was klam van die sweet. E...
-
Ek het begin dans op n jong ouderdom want as n kind was ek nog altyd lief vir musiek. Dans was soos my beste vriendin wat ek nog ooit kon vr...
-
Weet jy wat! Ek het die "blog" inskrywing baie geniet. Dit was baie moeilik om in Afrikans te skryf en my eravrings weer te bele...
-
Weet jy wat? Ek wil jou iets leer. Sal jy dit probeer? Kom nou, laat ons dit probeer. Maak verseker dat jy opgewarm is voordat jy dit...
-
"Jy gaan niemand wees."!Ek kyk na die mooi agtergrond en glimlag."Wie sou dink dat ek die persoon is wat hy my geskree het s...
-
Dans jou lewe weg: Dans is die verlede : Ek het begin dans op n jong ouderdom want as n kind was ek nog altyd lief vir musiek. Dans was soos...
Jy sal maar vir ons in die klas moet dans ;-)
ReplyDeleteLet asseblief op die volgende:
Skryfwyse van "'n" (gebruik die ' en dan 'n n)
alles (nie als)
terug (nie trug)
so (nie soo)
so baie om te doen (nie net "te doen" nie)
Jou laaste sin: "Dis 'n soort lewe, een met baie geluk en pret."
Hierdie kommentaar is op jou eerste inskrywing
ReplyDelete