Popular Posts
-
My eerste keer wat ek sou dans voor 'n verhoog was ek op my senuwees. My hart het geklop, my lippe en hande was klam van die sweet. E...
-
Ek het begin dans op n jong ouderdom want as n kind was ek nog altyd lief vir musiek. Dans was soos my beste vriendin wat ek nog ooit kon vr...
-
Weet jy wat! Ek het die "blog" inskrywing baie geniet. Dit was baie moeilik om in Afrikans te skryf en my eravrings weer te bele...
-
Weet jy wat? Ek wil jou iets leer. Sal jy dit probeer? Kom nou, laat ons dit probeer. Maak verseker dat jy opgewarm is voordat jy dit...
-
"Jy gaan niemand wees."!Ek kyk na die mooi agtergrond en glimlag."Wie sou dink dat ek die persoon is wat hy my geskree het s...
-
Dans jou lewe weg: Dans is die verlede : Ek het begin dans op n jong ouderdom want as n kind was ek nog altyd lief vir musiek. Dans was soos...
Sunday, June 9, 2013
Ek kan iets maak van myself
"Jy gaan niemand wees."!Ek kyk na die mooi agtergrond en glimlag."Wie sou dink dat ek die persoon is wat hy my geskree het sal eimand word".
Toe dit begin het ek als geglo wat ek gehoor het.Dat ek niemand is,dat skool my nie gaan hulp nie,want ek was dom. En nou lag ek want hy was verkeerd.My lewe het net oor dans gegaan en ek het geweet dans sal my lewe word.
Ek was net 7 jaar oud toe ek hom ontmoet het. Hy was my ouderwyser by my premere skool. Ek het nog altyd gedans en almal het geweet dat ek sou dit nooit op gee nie. Ek het op gekyk na Mr Davids. Hy was hardwerkend en ek wou soos hom wees.Een warme dag het ek besluit om na skool te bly om te dans. Hy het my dop gehou maar ek het net aan dans. Die volgende dag het hy met my gesels en ek het baie goed gev want hy was my rol model. Ek het elke dag na hom toe gegaan want ek hou hom als vertel oor my dans loopbaan, ek wou dans en ek het gedink hy het my ondersteen. Hy het begin se "Wat doen jy","Noem jy dit dans" of "Dink jy dat jy iemand sal wees, jy kan skaars dans en jou werk is vrot".
Dit het my baie sleg laat vol en ek het vir niemand vertel nie want ek was bang dat hulle met hom sal stel.Ek het als gedoen om net positief te bly maar dit het my onder gekry.My ouers het agter gekom iets was verkeerd. Ek wou maak asof niks vergeerd was nie maar hulle het my geondersteen en ek het my ma als vertel."Hahahahaha". Haar glimlag het my laat dink wat soo snaaks was.Sy het my hand gevat en my na my kamer toe geneem.Sy het niks gepraat nie,sy het net die musiek aan gesit.Ek kyk na haar met trane wat rol."Jy is eimand en jy gaan hom wys want jys my slim kind".Die woorde het my laat glimlag en van daardie dag het ek in myself geglo want ek weet dat ek eimand is.
Nou kyk ek terug met net a glimlag en vol selfvertroue in myself.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Te oulik. Nou het jy oor genoeg selfvertroue
ReplyDeleteLet op die volgende:
ReplyDelete1. "Wie sou dink dat ek die persoon is wat hy my geskree het sal eimand word". (sit altyd die . of ! binne-in die "...") - Wie sou kon dink dat ek, die persoon vir wie hy so geskree het, iemand sou word?
2. "als" - alles
3. "hulp" - help
4. "premere" - primêre skool
5."dat ek sou dit nooit op gee nie." - dat ek dit nooit sou opgee nie
6. opgekyk - een woord
7."soos hom wees" - soos hy wees
8."warme" - warm
9."Hy het my dop gehou maar ek het net aan dans" - Hy het my dopgehou, maar ek het net aangehou dans.
10."ek het baie goed gev want hy was my rol model" - ek het baie goed gevoel, want hy was my rolmodel
11. "hou hom als vertel oor my dans loopbaan" - wou hom alles vertel oor my dansloopbaan
12. "ondersteen" - ondersteun
13. "sleg laat vol" - laat voel
14. "met hom sal stel" - ?
15. ondergekry - een woord
16."vergeerd" - verkeerd
17."geondersteen" - ondersteun
18."soo" - so
19. aangesit - een woord
20."eimand" - iemand