Popular Posts

Saturday, June 15, 2013

Instruksie om te dans

Weet jy wat? Ek wil jou iets leer. Sal jy dit probeer?
Kom nou, laat ons dit probeer.

Maak verseker dat jy opgewarm is voordat jy dit probeer. Ek gaan jou nou die sweef (glide) leer.

Staan met bene apart dan buig jy jou regte been en stoot jou gewig oor na die linker been totdat jou regte been in 'n regop posisie is. Nou vat jy jou regte been en sleep dit op die vloer voor jou linker voet.
Dan vat jy jou linkerbeen en sleep dit agter jou regte voet. Jou regte voet gaan nou tik (flick) sodat dit voor jou linker voet is.

Sleep jou linker voet lanksaan jou regte voet, nou kan jy die sweef doen. Hou voort met hierdie stappe en jy sal 'n sweef meester word.

Nou is jy reg om 'n danser te wees.

Ligte, Karmera, Aksie! 



5 comments:

  1. Ek kan nie wag om dit te probeer nie.

    ReplyDelete
  2. Ek gaan dit probeer. Ek hoop ek key dit reg omdat as dit by dans kom kan my lyf nie beweeg nie.

    ReplyDelete
  3. Let asb. op die volgende:

    1. "Maak verseker" - maak seker
    2. "regte been" - regterbeen
    3. regtervoet, linkervoet, regterbeen, linkerbeen
    4. "lanksaan" - tot langsaan
    5. "Hou voort" - Hou vol

    ReplyDelete