Weet jy wat!
Ek het die "blog" inskrywing baie geniet. Dit was baie moeilik om in Afrikans te skryf en my eravrings weer te beleef.
Die "blog" het my baie dinge laat sien, vir al hoeveel voute ek maak as ek in Afrikaans skryf. Daar was negatiewe en positiewe dinge oor hierdie "blog" en een van die negatiewe dinge was dat almal kon sien hoe vrot my Afrikaans is en hoeveel voute maak ek.
Die positiewe dinge soos, jou vriende kommentaar op jou onderwerp en van daar leer hulle ook iets nuuts oor jou en van jou.
Ek weet my Afrikaans is baie swak maar met die hulp van 'n tweetaalige woordeboek het ek deur gedruk en my Afrikaans "blog" op tyd ingedien (indien).
Ek is baie trots op myself. *_*
Popular Posts
-
My eerste keer wat ek sou dans voor 'n verhoog was ek op my senuwees. My hart het geklop, my lippe en hande was klam van die sweet. E...
-
Ek het begin dans op n jong ouderdom want as n kind was ek nog altyd lief vir musiek. Dans was soos my beste vriendin wat ek nog ooit kon vr...
-
Weet jy wat! Ek het die "blog" inskrywing baie geniet. Dit was baie moeilik om in Afrikans te skryf en my eravrings weer te bele...
-
Weet jy wat? Ek wil jou iets leer. Sal jy dit probeer? Kom nou, laat ons dit probeer. Maak verseker dat jy opgewarm is voordat jy dit...
-
"Jy gaan niemand wees."!Ek kyk na die mooi agtergrond en glimlag."Wie sou dink dat ek die persoon is wat hy my geskree het s...
-
Dans jou lewe weg: Dans is die verlede : Ek het begin dans op n jong ouderdom want as n kind was ek nog altyd lief vir musiek. Dans was soos...
Jy mag maar trots op jouself wees! Jy skryf oulik en jou Afrikaans is glad nie so vrot soos jy dink nie.
ReplyDeleteEk is bly jy het die opdrag geniet! Dankie vir al jou moeite.